Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes

Voelgoed Podsendings15. Maak ruimte vir alleen tyd saam met God in ’n besige lewe - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings14. Hoe om gesonde grense te stel en genoeg tyd vir rus te maak - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings13. Hoe om God se teenwoordigheid in jou gewone dag te beleef - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings12. Praktiese stappe om jou verhouding met God te versterk - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings11. Praktiese maniere om jou geestelike groei elke dag te verdiep - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings10. Hoe om jou dag met vrede en dankbaarheid af te sluit - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings9. Hoe om stil te word en vrede in die oomblik te vind - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings8. Hoe om te fokus op wat regtig saak maak in jou lewe - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings7. Hoe om die mooi in gewone en alledaagse dinge raak te sien - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings6. Leer om te rus sonder om skuldig te voel - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings5. Ontdek hoe dankbaarheid jou daaglikse lewe kan verryk - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans
Voelgoed Podsendings4. Hoe om die lewe se mooi oomblikke bewustelik te vier - Johan Beukes
#Mansgenoeg#Eerste5-stiltetydplan vir Mans



Voelgoed PodsendingsGretha - ’n Vrou Begeer Dat Haar Maat Geestelik Sal Lei
Gretha Wiid, huwelikskennerKliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha:https://voelgoed.co.za/category/voelgoed/gelukkig-getroud/huwelik-kenner/
Voelgoed PodsendingsGod verstaan al ons familieskandes - Karien Basson
Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou.
Voelgoed PodsendingsLeë fonteine kan nie ’n dors les nie – Magteld Arnold
Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO
Voelgoed PodsendingsLizanne du Plessis - Eiewaarde hang nie af van prestasie nie
Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle is, nie in wat hulle doen nie.
Voelgoed PodsendingsWat leer jy uit suksesse en uitdagings – Lizette Volkwyn
ʼn Suksesvolle lewe is ʼn kombinasie van hoogtepunte, laagtepunte, uitdagings en “walk in the park” oomblikke soos die Engelse mense sal sê. Hoe jy op hierdie…
Voelgoed Podsendings23. Laat jou gesin soms hulle eie probleme oplos - Leonie Mynhardt
Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO
Voelgoed PodsendingsFiksheid is ’n lewenslange reis - Francois Chapman
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO
Voelgoed Podsendings’n Beter gehaltelewe begin by jouself - Madelaine Snoer
Hoe jy opstaan is wat saak maak OUDIO
Voelgoed PodsendingsHoe om geluk te vind en jou lewe te geniet - Lucia Dramat
MENTORKLAS - SELF2023Live a life you love / Geniet jou lewe elke liewe dag
Voelgoed PodsendingsLeer slegte geldgewoontes af - Wouter Snyman
MENTORKLAS - WERK & GELD2017 / V2U9Keer dat jou denke jou arm maak
Voelgoed Podsendings22. Aanvaar die konstruktiewe kritiek wat jy kry - Leani van Niekerk
Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO

Voelgoed PodsendingsNegatiewe denke kan jou dieet laat misluk - Francette Bekker
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO
Voelgoed Podsendings22. Raak ontslae van gedagtes wat jou terughou - Lucia Dramat
Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO
Voelgoed Podsendings4. Ek’s gedaan – mag ek maar koffie drink? - Minette Visser
MENTORKLAS - NUWE JY2023Koffie
Voelgoed Podsendings4. Bring jou gesin speel-speel nader aan mekaar - Serahni Symington
MENTORKLAS - OUERSKAP2023Praktiese maniere om saam pret en plesier te hê / Ontdek pret maniere om gesinsbande deur speel te versterk
Voelgoed Podsendings21. Herken en erken foute … en word beter - Leandra Foster
Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO
Voelgoed PodsendingsBly hoop in die wanhopige tye - Liesel Krause-Wiid
MENTORKLAS - GELOOF2018 / V3U3
Voelgoed PodsendingsDaaglikse skoonheidsroetines vir ’n sprankelende vel - Esna Colyn
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO
Voelgoed Podsendings6. Bestuur die taal wat jou lyf praat - Jannie Putter
MENTORKLAS - SELF2018 / V3U7
Voelgoed Podsendings21. Maak jouself 'n prioriteit in jou lewe - Lourens Botha
Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO
Voelgoed PodsendingsMaak doelbewus tyd vir praat met jou kinders
Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte aangaan.
Voelgoed PodsendingsMaak doelbewus tyd vir praat met jou kinders
Arbeidsterapeut Lizanne du Plessis vertel vir ouers hoe om alledaagse situasies te gebruik as groei-, leer- en ontwikkelingsgeleenthede.
Voelgoed PodsendingsTema4 - ’n Vrou Begeer Dat Haar Maat Geestelik Sal Lei
Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid.
Voelgoed Podsendings20. Baklei is oukei, maar hou by die reëls– Jo-Marie Bothma
Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO
Voelgoed PodsendingsBesluiteloosheid kan jou van sukses ontneem - Karien Basson
MENTORKLAS - GELOOF2021 / V6U3
Voelgoed PodsendingsMaak ’n gewoonte van met aandag eet - Esmé Maré
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO
Voelgoed Podsendings20. Negatiwiteit is nie jou vriend nie - Lizette Volkwyn
Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO

Voelgoed Podsendings4. Live in the moment - even if you don't feel like it - Lucia Dramat
MENTORKLAS - SELF2023Kies om in die oomblik te leef
Voelgoed Podsendings19. Maak seker julle drome is groot genoeg – Joalene Uys
Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO




Voelgoed PodsendingsSlaaie en bykosse maak lekker nog lekkerder - Elmine du Toit
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO
Voelgoed Podsendings19. Woorde en dade kan verandering teweegbring - Lizelle van der Klashorst
Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO
Voelgoed Podsendings3. Span gebalanseerde peuselhappies in vir goeie gesondheid – Minette Visser
MENTORKLAS - NUWE JY 2023
Voelgoed Podsendings3. Moedig jou kind se unieke persoonlikheid aan - Serahni Symington
MENTORKLAS - OUERSKAP 2023

Voelgoed PodsendingsKennis is mag vir ’n pragtige vel - Elbie Rudansky
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO
Voelgoed Podsendings18. Laat gaan wat voel soos 'n groot gesukkel - Lily Rennie
Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO

Voelgoed Podsendings18. Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Kinders met sterk wille is gewoonlik selfgeldend, energiek, gedetermineerd en passievol. Maar om die hardkoppige een se ouer te wees is nie maklik nie. Hoe…