
2. Wat om te doen as jy hoop verloor het (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Ons ken almal oomblikke van wanhoop. Wanneer jy geen uitkoms sien nie – dikwels wanneer slegte dinge aanhou gebeur en dit lyk asof dit nooit beter gaan word nie. Moenie dat realiteit jou hoop steel nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.