
Fosa vra verhoogde matriek-slaagsyfer
Forum for South Africa sê die regering moet die slaagvereistes vir matriek verhoog, en sê 'n 30 persent-slaagsyfer in sommige vakke is te laag. Die Forum beplan om 'n Wiskunde-program vir grade vier tot sewe in werking te stel om leerders se vaardighede te verbeter voordat hulle matriek bereik. Tebogo Mashilompane van die Forum sê meer belegging is in basiese onderwysnodig, veral in wiskunde, wetenskap, lees en digitale vaardighede:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.