skinny.

Latest / Nuus

SA en Frankryk versterk ekonomiese samewerking

Suid-Afrika en Frankryk versterk hul ekonomiese samewerking en fokus op infrastruktuur, industrialisering en inklusiewe groei. Die minister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, sê Frankryk is Suid-Afrika se grootste regstreekse buitelandse belegger. Meer as 480 Franse maatskappye in die land bied werk aan meer as 65 000 mense. Dertig Franse maatskappye het beleggingsverbintenisse van 20,7-miljard Suid-Afrikaanse rand aangekondig tydens vanjaar se Suid-Afrikaanse beleggingskonferensie. Ramokgopa sê voorkeure sluit in werkskepping, armoedeverligting en versterkte…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.