Shows / Nuus

Episodes
NuusSA Parlement vra polisie om misdadige optrede waarby Sibiya betrokke is te ondersoek
Die Suid Afrikaanse parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie sê enige vermeende misdadige optrede waarby die nasionale adjunk-polisiekommissaris, Shadrack…
Nuus9de Nasionale IKT-beraad fokus op werkskepping en jeug-bemagtiging
Die 9de Nasionale IKT-beraad het by die Ongwediva-handelskousentrum afgeskop, wat die geleentheid se eerste stap buite Windhoek was om digitale vooruitgang te…
NuusThuli Madonsela doen ’n beroep op etiese leierskap om munisipaliteite reg te ruk
Die direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid, Thuli Madonsela, doen 'n beroep op munisipaliteite om grondwetlike regte in werklikheid te omskep deur…
Nuus'KNOW NTB'-veldtog help toerisme-operateurs om NTB-reëls te verstaan
Die uitvoerende hoof van die Namibiese Toerismeraad, Sebulon Chicalu, het die belangrikheid van nakoming van die NTB-wet en die gepaardgaande regulasies…
NuusSA vervoerminister hoop om teen 2029 jaarliks 250-miljoen ton goedere per spoor te vervoer
Die Suid Afrikaanse minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê gereelde instandhouding van die spoor-netwerk is noodsaaklik om vragvervoer teen 2029 tot…
NuusWindhoek Euro-rolprentfees vanjaar meer opwindend
Alex Baron, hoof van vennootskappe by die Europese Unie in Namibië, sê die Euro-rolprentfees bring Namibiese en Europese rolprentkuns nader aan Namibiërs…

NuusSA Adjunkminister van Justisie vra billiker toegang tot howe en regsdienste
Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die geografie van die apartheidsera mag nie langer verhoed dat mense toegang tot…
NuusStreeks-universiteite moet bek-en-klouseer en ander uitdagings aanspreek
Die Visekanselier van die Universiteit van Namibië, Professor Kenneth Matengu, sê universiteite wat deel vorm van die Kavango-Zambezi oorgrens-bewarings-gebied…
NuusTyd loop uit vir NamRa se belastingamnestie-aansoekperiode
Daar is nou minder as twee weke oor tot die sperdatum vir die huidige belasting-amnestie-program, wat op 31 Oktober verstryk. NamRA herinner alle…
NuusShaun Gariseb bekommerd oor CoW se munisipale busdiens
Shaun Gariseb, 'n gemeenskapsaktivis van Windhoek, spreek kommer uit oor die Stad Windhoek se verlieslydende busdiens en bevraagteken hoe die munisipaliteit…
Nuus2026/2027 Kersseisoen-padveiligheidsveldtog amptelik geloods
Twintig Nampol-lede sal die Kers-seisoen na van die land se groot padongeluk-brandpunte ontplooi word om toe te sien dat padverbruikers die land se padreëls…
NuusSA Verkiesingskommissie: ANC het moontlik kandidaat-indienings-sperdatum misgeloop
Die Verkiesingskommissie sê die ANC het moontlik die sperdatum vir die indiening van kandidate misgeloop deur nie die finale stap op sy aanlynstelsel te…
NuusWatervoorraad-vermindering in Swp dié week weens jaarlikse onderhoud
Die Swakopmund-munisipaliteit het inwoners gewaarsku oor 'n komende vyf dae lange vermindering in watervoorraad as gevolg van geskeduleerde jaarlikse onderhoud…


NuusAdjunk-nasionale polisiekommissaris in SA kry trekpas
Die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, is met onmiddelike ingang uit die polisie ontslaan. Hy is voor 'n tugkomitee gedaag oor…
NuusGeestesgesondheid in Namibië benodig meer as nuwe fasiliteite, psigiaters
Die kliniese sielkundige, doktor Shaun Whittaker, sê Namibië se geestesgesondheidskrisis vereis meer as net nuwe fasiliteite en psigiaters. Hy voer aan dat…
NuusRenosterkalfie het melk nodig; Rhino Momma vra publiek om te help
Die Rhino Momma-projek het 'n dringende beroep op die publiek gedoen vir skenkings van langlewe-, vetvrye melk om 'n pasgeredde renosterkalf te voed wie se ma…
Nuus'Moenie skuldbelaaide belastingbetalers droogmelk nie'
Finansminister Ericah Shafudah het die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, gewaarsku om nie belastingbetalers met skuld, met minder as hul wetlik beskermde…
NuusBKS: Boere moet waaksaam in Zambezi wees
Die landbouministerie doen 'n beroep op boere in die Zambezi-streek om waaksaam te wees en vermoedelike tekens van bek-en-klouseer by vee aan te meld. Dit volg…
NuusVSA-ekonome palm Nobelprys in
Die Amerikaanse ekonome Robert Hall en Michael Woodford is bekroon met 2026 se Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe vir hul werk oor ekonomiese bestendiging…
NuusVerdagte vas in massaskietery in Wes-Kaap
Die bestuur van die Wes-Kaapse polisie verwelkom die inhegtenisneming van 'n man in verband met 'n massaskietery in Lwandle in die Strand op 27 September. Elf…
NuusIntercape se wiele sal bly rol
Intercape se bemarkingsbestuurder, Shaun Smeda, het passasiers verseker dat die busdiens nie bedrywighede sal opskort nie, ondanks stygende brandstofpryse…
NuusVyf vermeende dwelmvervaardigers in hof in Gauteng
Vyf vermeende dwelmvervaardigers sal na verwagting vandag in die Krugersdorpse landdroshof in Gaueng verskyn. 'n Wetstoepassingsoperasie het 'n…
NuusKubayi sê deportasies van onwettige buitelanders sal voortgaan
Die voorsitter van die Suid Afrikaanse Interministeriële Komitee oor Migrasie, Mmamoloko Kubayi, sê die regering sal voortgaan om immigrasiewette toe te pas…
NuusKabinet vra vir gestandaardiseerde verslagdoeningsvorm vir regeringsdienste
Die kabinet het die ministerie van inligting- en kommunikasietegnologie beopdrag om ’n gestandaardiseerde verslagdoeningsvorm te ontwikkel vir regeringsdienste…
NuusNamibië se voorste veeprodusente vereer by Agra se 2026-speenkalfkampioenskapsreeks
Namibië se voorste veeprodusente is tydens die gala van Agra se 2026-speenkalfkampioenskapsreeks vereer, na afloop van 'n landwye kompetisie wat oor 22 plekke…
NuusZimbabwe worstel ook hoë plaaslike brandstofkostes
En dis nie net in Namibië en Suid Afrika waar oor ons die hoë brandstof-pryse kla nie: Zimbabwe worstel ook tans met hemel-hoë plaaslike brandstofkostes wat…
NuusOlie- en brandstofpryse kan nog lank hemelhoog bly
Oliepryse kan vir langer as verwag hoog bly, met 'n stadiger as normale daling selfs wanneer pryse begin afneem. Ekonoom Dawie Klopper sê in 'n gesprek met…
NuusLamb Champs kondig nuwe span aan ná Namibië-onttrekking
Intussen het Lamb Champs ’n nuwe span van tien skaapboere, bekend as die "Baa-Barians", aangekondig wat op 31 Oktober tydens die eerste Lamb…
NuusLandbou-ministerie werk aan nasporing van BKS-uitbreking in Zambezi-streek
Die Landbou-ministerie sê dit werk met veaartsenydienste en ander rolspelers in die Zambezi-streek om die oorsprong van die bek-en-klouseer-uitbreking dáár na…
NuusEskom se energie-beskikbaarheidsfaktor bereik ses-jaar-hoogtepunt
Eskom toon steeds bedryfsverbeterings in sy kragopwekkingsvloot, met sy energie-beskikbaarheidsfaktor op 68,2-persent tot dusver hierdie boekjaar, die hoogste…
NuusRivers International vra duidelikheid rondom Baynesdam-projek
OvaHimba- en OvaTjimba-gemeenskappe en die omgewingsorganisasie International Rivers doen 'n beroep op die Namibiese regering om te verduidelik waarom 4…
NuusDA bevraagteken Landbank-ondersoeker se moontlike botsende belange
Die DA dring aan op 'n onafhanklike ondersoek na 12 betwiste insolvente boedels wat deur die Landbank hanteer word, met moontlike botsende belange vir die…
NuusN$1,000 basiese inkomstetoelaag kan armoede verlig en werksgeleenthede skep
Politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah steun 'n voorstel vir 'n basiese inkomstetoelaag en voer aan dat 'n maandelikse betaling van 1 000 Namibiese dollar kan…
NuusZuma se gesondheid mag nie in ‘n nasionale spektakel ontaard nie
Die Jacob Zuma-stigting veroordeel wat hy as "media-waansin" beskryf, en sê dit word aangeblaas deur gerugte, verkeerde inligting en meedoënlose openbare…
Nuus9de Nasionale IKT-beraad skop in Ongwediva af
Die Ministerie van inligting en kommunikasietegnologie sê alles is in plek vir die negende Nasionale Inligting en en Kommunikasie Tegnologie Beraad wat vandag…
NuusCran: Digitale toekoms vereis dat daar verder as basiese internet-toegang beweeg word
Pascal Haingura, uitvoerende hoof van Cran, sê Namibië se digitale toekoms vereis dat daar verder as basiese internettoegang beweeg word na die bou van…
NuusSokker: Manchester City maak sy merk met oorwnning teen Liverpool
Manchester City het Liverpool, wat met net tien man gespeel het, met 3-0 op Anfield geklop om sodoende hul voorsprong van drie punte boaan die…
NuusSA binnelandse sake loods biometriese aanlynplatform vir asielaansoeke
Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement ontwikkel 'n biometriese aanlynplatform om asielaansoeke te bespoedig…
NuusSport: FNB Wanderers klop FNB Kudus, Namibiese vroue-binnenshuise hokkie-span klop SA
FNB Wanderers is nou weer die NRU-Permierliga-kampioene na die span Saterdag die FNB Kudus platgeloop het met 'n eind-telling van 52–27 by die Hage Geingob…
NuusVyf vas vir dronkbestuur, meer as N$7,2m se dwelms in Sept gekonfiskeer
Die polisie sê hulle het oor die naweek vyf bestuurders vir dronkbestuur gearresteer: een in Mariental, drie in Rehoboth en een in Outjo. Die Mariental- en…
NuusJohan Ackerman loof Blou Bulle se Loftus-oorwinning
Die hoofafrigter van die Blou Bulle Johan Ackerman sê hy is trots op sy span wat, ten spyte van ‘n week met baie uitdagings, hul staal kon wys en die Leeus met…
NuusSA regering gaan Konstitusionele Hof nader vir leiding oor asielbeslissing
Die Suid Afrikaanse regering beplan om die Konstitusionele Hof te nader om hom meer tyd te gun vir die implementering van sy uitspraak, wat prosedurele…
NuusNLU vra vir streeks-samewerking om BKS te stuit
Die Namibiese Landbou-unie-president, Thinus Pretorius, het met Kyknet se e-Nuus gepraat om te verduidelik hoe die land tot dusver die BKS-uitbreking hanteer…
NuusNuwe nasionale park in die Oos-Kaap geproklameer
Die Suid Afrikaanse minister van bosbou, visserye en die omgewing, David Maynier, het 'n nuwe nasionale park in die Oos-Kaap geproklameer om grasvelde…
NuusWarm, sonnige week vir Namibië voorspel
Met ‘n bewokte en koel oggend wat die week hier in Windhoek afskop sal Namibië vandeesweek warm, oorwegend sonnige weer ervaar, na aanvanklike verbygaande buie…
NuusOnstabiliteit gaan ANC knou by stembus
Die nasionale plaaslike verkiesings aanstaande maand in Suid-Afrika bly in die nuus. Professor André Duvenhage, politieke wetenskaplike aan die Noordwes…
NuusBlou vlae wapper nog 'n seisoen op Kaapste strande
Agt strande in Kaapstad het hul volle Blouvlag-status vir die 2026/27-seisoen behou, terwyl nog vier as proefstrande aangewys is. Die burgemeesterskomiteelid…
NuusDringend meer psigiaters nodig
Namibië beoog om jaarliks drie dokters as spesialiste in psigiatrie op te lei in ’n nuwe poging om die land se geestesgesondheidsdienste te versterk…
NuusWes-Kaap betaal vir gesond leef
Gesonde leefgewoontes kan inwoners van die Wes-Kaap voortaan geld in die sak bring. Die provinsie het Suid-Afrika se eerste beloningsprogram vir gebruikers van…
NuusZelenski nou 'n stok in Trump se wiel
Amerikaanse president Donald Trump sê dis tyd dat Oekraïne ’n nuwe president kry. Dit volg nadat president Wolodimir Zelenski Amerika se diesel-ooreenkoms met…
NuusSAPS skraap tientalle sokkerboewe
Die Suid-Afrikaanse polisie het vermeende opstokers in hegtenis geneem wat na bewering beplan het om Saterdagmiddag se sokkerwedstryde in Durban te ontwrig…
NuusNuwe vennootskap ondersteun Epukiro
'n Nuwe vennootskap gaan volhoubare leefwyse en gemeenskapsontwikkeling in die Omaheke-streek ondersteun. Nictus en Auas Motors verskaf, in samewerking met die…
NuusUnie sê plaaslike oplossings is beter vir akkreditasiekrisis
Die Studente-unie van Namibië het Nust se geval-tot-geval konsultasies met studente wat geraak word deur die mediese laboratoriumwetenskappe-akkreditasiekrisis…
NuusAftakeling van stigma oor geestesgesondheid noodsaaklik
Vandag is Wêreldgeestesgesondheidsdag. Namibië plaas vanjaar die stemme van mense wat self met geestesgesondheidsprobleme worstel, in die kollig. Die land se…
NuusDuitsland onderskraag groen kragplanne
Namibië en Duitsland het 'n ooreenkoms vir tegniese samewerking ter waarde van 103 miljoen Namibiese dollar onderteken om toegang tot energie en…
NuusRugby: Bulle verwag taai stryd teen Leeus
Die Blou Bulle en die Leeus draf vanmiddag om halftwee op Loftus Versfeld in Pretoria teen mekaar uit in rugby se sogenaamde Jukskei-derby. Die span uit…
NuusBoere in toenemende knyptang
Die landbougemeenskap in die Suider-Afrikaanse streek is volgens berigte onder druk, as gevolg van verskeie faktore. Die uitvoerende voorsitter van die Suider…