
Moenie teen BKS inent nie, waarsku bekende veearts
Die bekende Mariental veearts dr. Andreas Gaugler rig ‘n waarskuwing aan boere om nie teen bek-en-klouseer in te ent nie, omdat dit die land se uitvoerstatus uiters negatief kan raak.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.