skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Die Voice of the Speechless-projek wil 'n stem gee vir diegene wat nie kan praat nie. Jana Viljoen is 'n ma van vier, waarvan drie spesiale behoeftes het. Sy is 'n sanger, en wil die spraak en klanke van kinders wat nie kan praat nie, vaslê. En Fanie du Toit gesels met Theriena Wentzel van die Nasionale Raad vir en van Mense met Gestremdhede oor die vordering wat die afgelope 30 jaar gemaak s ten opsigte van die bewusmaking, bemagtiging, menseregte en sosiale en ekonomiese insluiting van mense wat leef met gestremdhede.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.