Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Christelle Taute se pad met MS
23 Augustus 2026: Ons besoek die leefwêreld van Christelle Taute, wat al vir 29 jaar saamleef met meervoudige sklerose. ‘n Onderwyseres van TransOranje Skool…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Fasiliteit om gestremdes met vakmanmvaardighede te help
16 Augustus 2026: ‘n Ruimtefasiliteit (immersive room) is ‘n waardevolle apparaat om mense met gestremdhede met vakmanvaardighede te help. Het jy geweet…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Marinda se pad met Alzheimers
9 Augustus 2026: Is daar beperkings op die gebruik van kontaklense? Kan oogoefeninge kinders se sig verbeter? Sy is 16 jaar gelede met Alzheimers gediagnoseer…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Die emosionele kant van gestremdheid; Die lewe ná amputasie
2 Augustus 2026: Hoe hanteer mens die emosionele kant van gestremdheid? Gehoorverlies, hoe gering ookal, beïnvloed hoe ons onsself laat geld. Ons kry praktiese…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Meervoudige Sklerose; Overberg Tehuis, Riviersonderend
26 Julie 2026: Is dit ’n goeie idee om jou werkgewer in te lig oor ’n diagnose van Meervoudige Skelrose, en wanneer is dit ’n goeie tyd indien dit nodig word?…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Meervoudige sklerose; Gestremdes en geloofsgemeenskappe
19 Julie 2026: Ons beantwoord luisteraars se vrae oor meervoudige sklerose, soos watbedoel word met MS-uitputting en “brain-fog”. ‘n Spesiale Sondag vir…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Psigososiale gestremdhede; Hulporganisasie in S-Kaap vir kinders met spesiale uitdagings
12 Julie 2026: Die impak van psigososiale gestremdhede op die persoon en sy naasbestaandes en vriende. Binah is ‘n Hebreeuse woord, wat…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Psigososiale gestremdhede
5 Julie 2026: Psigososiale gestremdhede het nie net ‘n invloed op die persoon nie, maar ook op kollegas, familie en vriende. Die simptome is baie algemeen, dus…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die Gestremde: Wat kan mense met gestremdhede van belasting terugeis?
28 Junie 2026: Cape Mental Health gee mense met geestesongesteldhede ondersteuning, veral diegene met psigososiale gestremdhede. Dis amper tyd vir die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Innovation for the Blind bemagtig mense met visuele gestremdhede
21 Junie 2026: Innovation for the Blind is besig met ‘n praktiese benadering om mense met visuele gestremdhede te bemagtig met vaardigheidsontwikkeling op…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Breinaneurismes; Toeganklikheid
14 Junie 2026: Wat is die nagevolge van ‘n breinaneurisme? Wat is die rol van rehabilitasie en ondersteuning? Professor Charl Hugo vertel van sy ervaring deur…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die Gestremde: Programme vir die werksplek; Spina bifida
7 Junie 2026: Ons vind uit van programme wat mense met gestremdhede voorberei vir en vestig in die arbeidsmark. Die programme fokus veral op jong volwassenes…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die Gestremde: Bewusmakingprogramme vir werkgewers
31 Mei 2026: Met werkloosheid wat steeds hoog bly, het die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede begin met bewusmaking- en opleidingsprogramme om…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde: Aanlyn-opleidingsmateriaal vir blindes; App vir persone met gestremdhede om CV’s te op te laai
24 Mei 2026: Len Viljoen is blind. Hy praat oor aanlyn-opleidingsmateriaal vir blindes. ‘n Toepassing deur JobAbled is spesiaal ontwerp vir persone met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 Mei 2026
‘n Lewensafrigter deel idees oor die bemagtiging vir gestremdes ten opsigte redelike insluiting in die werkplek. Ons hoor hoe die Downsindroom Vereniging in…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 10 Mei 2026
Ons kyk verder na ‘n slimkierie en ’n Braille-rekenaar vir mense met sig gestremdhede. Werkloosheid is ‘n belangrike kwessie, en vir mense…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 Mei 2026
Ons weet van ’n slimfoon, maar wat van ‘n slimkierie en ’n Braillerekenaar? En, ons hoor van Albert Millard van Extreme Abilities Weskus, wat hulle beywer vir…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 April 2026
Het jy geweet dat babasjampoe tradisioneel gebruik word vir oogsorg teen karkaatjies ander oogkwale? Mense met gestremdhede wat deelgeneem het aan die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 April 2026
‘n Oudioloog beantwoord luisteraarsvrae oor gehoorprobleme. Meervoudige Sklerose SA begin met die Move Strong May-veldtog ter bewusmaking en ondersteuning.
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 April 2026
Ná die amputering van ‘n ledemaat word pyn steeds ervaar in die deel. Andrew Hofmeyr vertel hoe die pyn erger geraak het, en hoe dit hom daagliks beïnvloed…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die Gestremde 5 April 2026
Gespesifiseerde Dissosiatiewe Versteuring (OSDD) ‘n toestand waaraan daar heelwat stigma kleef. Dienshonde kan bydra tot die diagnosering, en help met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 29 Maart 2026
‘n Parapleeg en bekende branderplankryer van Suid-Afrika, Dries Millard, vertel van aangepaste klinieke vir branderplankry vir persone met gestremdhede, en sy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 22 Maart 2026
‘n Parapleeg en bekende branderplankryer van Suid-Afrika, Dries Millard, gesels in die eerste van twee programme oor sy uitdagings in terme van toeganklikhied…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die Gestremde 15 Maart 2026
Professor Charl Hugo vertel hoe sy leefwêreld ná ‘n breinaneurisme verander het. Die ‘n aangerypende verhaal van deursettingsvermoë, ondersteuning, en nog ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 8 Maart 2026
Daar is baie uitdagings vir persone met siggestremdhede om in die arbeidsmark op ‘n gelyke basis mee te ding. Tegnologie is van die grootste gelykmakers en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 1 Maart 2026
Wat is die rol van ‘n lewensafrigter vir iemand met ‘n gestremdheid? ‘n Ma vertel van die aanpassings en trauma nadat haar seun op vyfjarige ouderdom saam met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 22 Februarie 2026
Die 44-jarige Dries Burger is blind gebore. Hy maak musiek en samel geld in vir kinders met gestremdhede. Hy is bowenal ’n sportman, wat dankbaar is en met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 15 Februarie 2026
Coenie Labuschagne en Gerhard Erasmus van Edit Micro Systems ontsluit ‘n wêreld van hulpmiddels vir ‘n verskeidenheid van gestremdhede. Stel jou voor ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 8 Februarie 2026
Ons leef in ‘n tegnologies gevorderde samelewing. Dié hulpmiddele word geruime tyd reeds aangewend met groot sukses vir mense wat leef met gestremdhede. Ons…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 1 Februarie 2026
Ons vind meer uit van ’n program wat jou leer om ‘n portuurgroep-ondersteuner te word, om die lewe van mense met gestremdhede makliker te maak. Deone Erasmus…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 25 Januarie 2026
‘n Oudioloog vertel dat vroue makliker ‘n gehoorapparaat sal dra as mans. Hoekom? En hoekom is daar steeds ‘n stigma oor gehoorapparate? Die Sweethearts…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 18 Januarie 2026
‘n Oudioloog en lid van ‘n ouditiewe breinstam-inplantingspan vertel van ‘n redelik onbekende laaste uitweg en hoop vir sommige mense om weer te kan hoor. Ons…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 11 Januarie 2026
Suretha Burger vertel van haar passie vir musiek, en deelname aan die Talent America-kompetisie. Sy vertel van haar werk in musiek by Innovation for the Blind…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 4 Januarie 2026
‘n Lewensafrigter gee praktiese idees vir die bemagtiging van mense wat leef met uitdagings. Jaarliks op 4 Januarie word die geboortedag herdenk van Louis…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 Desember 2025
Die Vrystaatse Vereniging vir Mense met Gestremdhede vestig hulle as ‘n nie-regeringshulporganisasie in gemeenskappe. Die Triest Sentrum vir intellektueel…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 21 Desember 2025
Toegangklike leesstof vir mense met siggestremdhede kry ‘n hupstoot nadat ‘n saak in die Konstitusionele hof gaan draai het. Elke gidshond se opleiding is net…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 14 Desember 2025
Die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede in die Vrystaat, is aktief betrokke by die mees kwesbares in die gemeenskap sedert die laat 1900’s. Ons…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 Desember 2025
Wat is die moontlikhede ná ‘n beroerte met rehabilitasie om uitdagings en gestremdhede te beperk? Woensdag 3 Desember was Wêrelddag vir Persone met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 30 November 2025
Soms is dit ‘n siektetoestand wat ‘n gestremdheid veroorsaak. ‘n Beroerte kan verreikende gevolge meebring as dit nie vining genoeg behandel word nie. Martin…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 23 November 2025
Wat is die gevolge van sonskade op jou sig? Wat staan jou te doen indien jy meer ligsensitief is ná ’n katarakoperasie? Roedolph Brits, ‘n tegnikus van Blind…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 16 November 2025
Een van die grootste uitdagings vir mense met Downsindroom is dat ander mense hulle nie verstaan nie. Kommunikasie is ‘n uitdaging. Ons hoor van talle…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 9 November 2025
Toeganklike vervoer in Suid Afrika het verreikende gevolge, nie net vir die ekonomie nie, maar ook vir mense met gestremdhede. Die afwesigheid van toeganklike…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 2 November 2025
Op die Tuinroete is ouers besig met fondsinsameling om bewustheid te kweek en hulp aan te bied aan ouers van kinders met gestremdhede. Ons hoor ook watter…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 Oktober 2025
‘n Maatskaplike werker by die Wes-Kaapse Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede in die Olifantsriviervallei vertel hoe hulle baat by die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 Oktober 2025
Die Wes-Kaapse Vereniging vir en van Persone met Gestremdhede bemagtig hulle personeel deur inklusiwiteit te verhoog, met ‘n program genaamd GROW, waar hulle…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 Oktober 2025
Wat is die doel van ‘n behoorlike gehoorevaluasie? ‘n Gehoorapparaat is dalk nie die antwoord nie. ‘n Oudioloog vertel wat ‘n diagnostiese gehoorevaluasie…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 5 Oktober 2025
Kubersekuriteit is ‘n veld wat al hoe meer deur mense met siggestremdhede betree word. Ons vind uit wat dit behels. Serebrale gestremdhede by kinders is ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 September 2025
Watter impak het die G20 Beraad op mense met gestremdhede? Ons hoor van die D20-inisiatief, wat spruit uit die G20. Wat is dit, en watter doelwitte moet bereik…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 21 September 2025
Ons kry antwoorde op luisteraarsvrae oor die ontruiming van geboue en die invoer van aangespasde voertuie. Ons hoor ook meer van die SA Gidshondvereniging se…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 14 September 2025
Wat is die rol van lewensafrigting, en hoe kan dit tot voordeel wees vir mense met gestremdhede? Watter hulp en bystand is daar beskikbaar vir die versorgers…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 September 2025
Wat is die rol van lewensafrigting, en hoe kan dit tot voordeel wees vir mense met gestremdhede? Ons fokus op die versorging van persone wat leef met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 31 Augustus 2025
Wat is die langtermyn-impak van ‘n gestremdheid? Ons kyk na die verhouding tussen jou emosies en pyn. Dr. Magteld Smith het op vier doof geword. Sy het…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 24 Augustus 2025
James Boucher, ‘n Graad 12-leerder van die Jan Kriel Skool, is meervoudig gestremd. Hy gesels oor sy uitdagings en drome, en leer ons ‘n paar lesse van ‘n jong…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 Augustus 2025
Ouers, wie se kinders met spesiale behoeftes by Oakley House Skool onderrig ontvang, vertel hoe hierdie skool gesonde interaksie tussen die personeel en ouers…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwereld van die gestremde 10 Augustus 2025
Ons fokus op die uitdagings wat skole ervaar in hulle taak om kinders met gestremdhede te onderrig. Die personeel van die Oakley House Primêr vertel hoe die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 Augustus 2025
Ons fokus op retinale pigmentosa. Tania Joubert is op 12-jarige ouderdom hiermee gediagnoseer. Sy het as volwassende besluit om weer sig en kleur in haar lewe…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 27 Julie 2025
Wat is die verskil tussen harde en sagte kontaklense, en wat is die moontlike gevolge as jy met kontaklense sou slaap? Wat is die ideale ouderdom om…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 20 Julie 2025
HearUs is ‘n organisasie vir persone met gehoorverlies wat koglieëre implantings moet ondergaan, en finansiële bystand benodig. Wat is die proses van koglieëre…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 13 Julie 2025
Nita Pienaar vertel van die impak wat Downsindroom op hulle gesin het. Johann Rossouw vertel van sy verbintenis met gestremdhede. Nita en Johan lig ons in oor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 6 Julie 2025
Ons hoor watter ondersteuning aan volwassenes daar is by Die Uitkoms Versorgingsentrum vir Volwassenes met ‘n Intellektuele Gestremdheid in Montana Park…