
DAG 15 - Maak jou wêreld klein as probleme groot is (Lynette Beer)
Die laaste week van die Amerikaanse spesialis-matrose, die Navy Seals, se strawwe opleiding moet hulle ’n aantal byna onmoontlike take voltooi. Om nie die handdoek in te gooi nie, leer hierdie soldate om net op die volgende tree te fokus.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.