skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Grondhervorming 'moet meer deursigtig wees'

Die IPC doen 'n beroep op groter deursigtigheid en aanspreeklikheid in Namibië se grondhervormingsproses. Die party se skaduminister van landbou en grondhervorming, Michael Mulunga, het kommer uitgespreek oor die aanstelling van die nuwe Raadgewende Kommissie vir Grondhervorming en aangevoer dat die keuringsproses nie voldoende openbare deelname en toesig ingesluit het nie. Hy dring ook aan op strenger monitering van plase wat deur middel van die Fonds vir Grondverkryging en -ontwikkeling verkry is, met die argument dat grondherverdeling verder moet strek as bloot die toewysing van grond en…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.