skinny.

Latest / Kosmos 94.1

AfriForum vra vir ingryping teen geweld onder onwettige mynbougroepe

AfriForum het die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, gevra om dringend in te gryp met voortslepende geweld tussen vermeende onwettige mynbougroepe in Schoemanskloof, Mpumalanga. Ses vermoedelik onwettige mynwerkers is in Augustus doodgeskiet, met nog skietvoorvalle wat verlede week aangemeld is. Jacques Broodryk van AfriForum vra die polisie om die groter misdaadnetwerke agter onwettige mynbou te ondersoek, insluitend befondsers, goudkopers en vuurwapenverskaffers, en om 'n sterker sigbare polisieteenwoordigheid in die gebied te handhaaf:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.