skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 6 Desember 2020

Fanie du Toit hoor van struikelblokke in die omgewing waar mense met gestremdhede hulle bevind, en hoe dit hulle sosiaal beperk. Jacqui January gesels met ‘n arbeidsterapeut oor hoe sy houtapparate gebruik in die behandeling van kinders met serebrale gestremdhede.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.