skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

STAP 19 - Skryf en hou rekord van jou hemelse gesprekke

Ons skryf gewoonlik dinge neer wat ons moet onthou. Hou dan nou ook rekord van God se beloftes. Maak notas van wat jy Hom vra. En van wat Hy van jóú vra. Lees dit later in jou lewe weer, en kyk hoe jy groei en hoe goed God vir jou is. Wanneer jy wil, kan jy hierdie rekords met jou geliefdes deel as getuienis en as bemoediging vir hulle. Luister na die oudio van Carmin Olwage, sangeres en entrepreneur.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.