
Netbal: DebMarine Desert Jewels doen goed teen SA
Hoofafrigter van DebMarine Desert Jewels, Julene Meyer, sê hoewel sy nie gelukkig is met die skeidsregters is nie, is sy steeds trots op die span se prestasie teen Suid Afrika. Die span het Woensdag een van hul uitspeel-wedstryde, vir die 2027 Wêreledbeker kwalifiserende rondtes, teen Suid Afrika se nasionale span met 33 teenoor 55 verloor. Meyer het met New Era News gesels: Julene Meyer Donderdag
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.