skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 8 Junie 2025

‘n Doktor wat op die outismespektrum is, vertel van die uitdagings wat met outisme gepaardgaan. Hy verduidelik hoe om diskriminasie teen betrokkenes onder die aandag van die owerhede te bring. Pieter van Niekerk is blind, en werk al lank by die SA Gidshondvereniging. Gidshonde is net vir siggestremdes nie. Pieter vertel van die elle lange waglys vir gidshonde vir kinders met outisme. Gidshonde word ook opgelei om mense rolstoele te help, en word in sommige gevalle hulle hande.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.