skinny.

Latest / Nuus

DA in Ekurhuleni beloof verklikker-eenheid teen korrupsie

Die DA se burgemeesterskandidaat in die Gautengse metro Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, het beloof sy sal binne haar eerste 100 dae 'n onafhanklike eenheid vir die beskerming van verklikkers stig as sy verkies word. Dit sal amptenare 'n veilige manier bied om ongerymdhede en korrupsie aan te meld sonder vrees vir intimidasie of vergelding. Rasilingwane het ook onderneem om korrupsie-bewerings te ondersoek en toe te sien dat skuldiges aanspreeklik gehou word:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.