skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

DAG 6 - Jy is soveel meer as jou pessimistiese brein! (Lynette Beer)

Ons is nie op aarde net om te oorleef nie. Ons is hier om ’n vol en gelukkige lewe te lei. Die “negatiewe voorkeur” van ons brein maak dat ons só op die slegte fokus dat ons die goeie dooddruk. Maar jy kan jou brein herprogrammeer. Begin deur te verstaan hoe jou grysstof werk.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.