
Fannie Masemola gretig om terug te keer werk toe
Die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hy is gretig om terug te keer werk toe nadat die Pretoriase Landdroshof die aanklagte teen hom teruggetrek het. Dit het verband gehou met 'n polisie-tender van 360-miljoen-rand aan die beweerde misdaadbaas Vusimuzi "Cat" Matlala. Masemola beskryf die afgelope maande as moeilik en uitdagend en sê dit het hom belangrike lesse geleer:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.