skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 18 Julie 2021

Fanie du Toit gesels met Gunter van der Berg wat as kind onder boelies deurgeloop het. Hy is vandag 'n persoon met 'n gestremdheid, is vol selfvertroue en het sy eie besigheid. Erica du Toit lewer 'n inset oor die doel van toegangklike parkering. Jacqui January hoor van 'n inisiatief om werkloosheid onder jongmense in die filmbedryf te verlig, en in die proses word jongmense met gestremdhede ook bevoordeel.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.