skinny.

Latest / Nuus

Starlink: Land moet self kies tussen dienste, sê ruimtevaarder

Die Duitse ruimtevaarder dr. Matthias Maurer het sy stem by die debat oor Starlink in Namibië gevoeg en sê dat die land die besluit moet neem wat hy as die beste beskou. Maurer onderneem 'n toer deur die land wat daarop gemik is om die bande tussen Namibië en die Europese wetenskap- en ruimtevaartgemeenskap te versterk. Hy het tydens 'n mediageleentheid by die Duitse Hoër Privaatskool Windhoek, DHPS, gepraat.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.