skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

In die duisendste episode hoor Jacqui January van 'n seldsame siekte wat onverklaard veral by jong dogtertjies voorkom, en alle liggaamlike ontwikkeling en spraak kortwiek. Die kinders word normaal gebore en die ontwikkelingsproses gaan voort tot op die ouerdom van 10 tot 18 maande, waarna die ontwikkeling stop. En Fanie du Toit het meer gaan uitvind van die struktuur en ondersteuningsnetwerk vir mense met gestremdhede in die Oos-Kaap. Hy hoor ook van sport vir rolstoelgebruikers in die provinsie.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.