skinny.

Latest / Nuus

Dagga-aktivis sê oor pad vorentoe na hofverlies

Reaksie word ontvang van dagga-aktiviste Borro Ndungula en Brian Jaftha nadat hulle 'n hofsaak verloor het in poging om daggagebruik te dekriminaliseer. Regter Philanda Christiaan het beslis dit is 'n beleidskwessie en die saak is van die rol verwyder. 'n Mosie daaroor sal nou in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê moet word. Kosmos 94.1 Nuus het met Ndungula gepraat wat sê indien die wetgewende proses in die Nasionale Vergadering sloer, sal hulle terugkeer na die hof.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.