
2. Hou op skuldig voel omdat jy werk (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Tye het verander en vandag het die meeste ma’s ook ’n voltydse beroep buiten die roeping van mamma-wees. Jy hoef nie ’n superma te wees nie, net goed genoeg. Vir werkende ma’s wat fisies en emosioneel gesonde kinders wil grootmaak, is balans die wagwoord.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.