skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

14. Vergeet jou mislukkings ... én jou suksesse! (oudio-kursus deur Jannie Putter)

Om die beste van jou mislukkings en suksesse te maak, moet jy dit vinnig kan vergeet. Moenie dit te veel kop toe vat nie. Lewe elke dag voluit sonder bagasie wat jou terughou of die glorie van die verlede wat jou aandag van die hede aftrek.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.