
SA se mynbouproduksie daal in Julie
Statistiek Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Julie met 7,5-persent op 'n jaargrondslag gedaal, hoofsaaklik weens afnames in die produksie van platinumgroepmetale, steenkool en ystererts. Verkope van minerale het ook met 5,6-persent afgeneem, terwyl goudverkope met meer as 33-persent getuimel het. Juan-Pierre Terblanche van Statistiek Suid-Afrika sê seisoenaal aangepaste mineraalverkope het op 'n maandelikse grondslag met 15,1-persent gedaal en mynbouproduksie is 1,9-persent laer as in Junie:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.