
20. Verban vreesaanjaende woorde uit jou taal (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Hoe word ons geestelik sterk om op te staan teen vrese wat ons lewe so bedreig? Jy gee onmiddellik vir dit ’n ander naam, want die naam wat jy aan iets gee, het ’n bepaalde emosie tot gevolg. Dit is nodig dat ons soms terugstaan, herbesin, ons vrees herbenoem en die lewe weer met hernude ywer aanpak.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.