skinny.

Latest / Kosmos 94.1

IUM se RusNam-sentrum bevorder uitruilings, onderrig

Die stigter van die International University of Management en voorsitter van RusNam, David Namwandi, sê die universiteit brei sy vennootskap met Russiese instellings uit na gesamentlike wetenskaplike navorsing en akademiese uitruilings. Dit volg na drie jaar van suksesvolle Russiese taalonderrig deur die RusNam-sentrum. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus bevestig Namwandi dat die fokus verskuif na navorsing en fakulteitsuitruilings met vennote soos die Perm State Pedagogical University. Namwandi het meer:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.