Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met Victorious David, 'n jongman wat verlam gelaat is ná 'n gewapende roof. David reik nou uit na kinders in nood. Hy spandeer ook baie tyd daaraan om volwassenes wat deur verlies en trauma geraak is, weer hoop te gee vir die lewe. En Fanie du Toit vertel van 'n Afrikaanse fliek, gebaseer op ware gebeure, met 'n tema van hoe om verlies en persepsies te bowe te kom. Dit het ook ten doel om die stigmatisering van gestremdhede af te breek.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.