
STAAN OP en ontdek wie jy moet wees - Jannie Putter by die MansGenoeg!-oggend 2022
Die definisies van manwees is legio. Definisies kan onder meer met braaivleis, rugby, sonskyn en bakkies te doen hê. Wat het die Ontwerper van die man in gedagte gehad? Die wêreld is honger vir mans wat hul definisie van manwees in die Woord soek.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.