skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Polisie vra publiek se hulp ná gru-ontdekking naby Daan Viljoen

Die polisie vra die publiek se hulp ná die gru-ontdekking van ’n middeljarige vrou se verminkte bolyf in ’n rivierbedding naby Daan Viljoen. Die polisiewoordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, sê forensiese ondersoeke is aan die gang om die slagoffer se identiteit vas te stel. Sy doen ’n dringende beroep op enigiemand met inligting, veral inwoners van Otjomuise en Khomasdal, om die ondersoekbeamptes te kontak. Inligting kan anoniem verskaf word.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.