skinny.

Latest / Nuus

Ahmedabad berei voor vir 2030 Statebondspele

Statebondspele: Ahmedabad in Indië wil voortbou op die werk wat Glasgow 2026 gedoen het terwyl hulle voorberei om 2030 se Spele aan te bied. Skotland het die byeenkoms die vierde keer aangebied nadat die Australiese staat Victoria onttrek het. Meer as drieduisend atlete van 74 lande het aan 215 medalje-items deelgeneem. Gujarat se adjunk-eerste minister, Harsh Sanghavi, sê hulle aanvaar met dankbaarheid die verantwoordelikheid om die Eeufeesspele aan te bied:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.