
18. Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Kinders met sterk wille is gewoonlik selfgeldend, energiek, gedetermineerd en passievol. Maar om die hardkoppige een se ouer te wees is nie maklik nie. Hoe koester ’n mens hierdie eienskappe en ontwikkel dit positief sonder om hom êrens langs die pad te verloor?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.