
Aanbou van skole in Gauteng te stadig
Die DA sê slegs 202 openbare skole is in die afgelope 32 jaar in Gauteng gebou, wat 'n gemiddeld van sowat ses skole per jaar is. Volgens die party is net een skool tans in aanbou, al benodig die provinsie minstens 200 meer skole om die oorbevolking aan te spreek. Sergio Isa Dos Santos van die DA het die provinsiale regering daarvan beskuldig dat hulle nie beloftes nakom om nuwe skole te bou nie:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.