
Verbod op kraguitvoere duur voort
Die Elektrisiteitsbeheerraad het die hernuwing van 'n moratorium op die uitreiking van nuwe elektrisiteitsopwekkingslisensies vir uitvoerprojekte aangekondig. Die verbod, wat tot Januarie 2029 van krag is, is daarop gemik om die land se elektrisiteitsektor te beskerm, aangesien beperkte oorgrens-transmissiekapasiteit steeds kraguitvoere na die Suider-Afrikaanse Kragpoel beperk. Die Elektrisiteitsbeheerraad se woordvoerder, Nelson Ashipala sê egter dat sekere hernubare energieprojekte met batteryberging en onafhanklike kragprodusente wat transmissie-opgraderings ondersteun, onder spesifieke…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.