skinny.

Latest / Nuus

Justisieminister moet bedank, vra COPE

COPE vra die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, moet bedank na bewerings van korrupsie, onbevoegdheid en magsmisbruik in die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie. COPE sê die bevindings wat voor die Madlanga-kommissie aan die lig gekom het, wys op stelselmislukkings onder Kubayi se toesig. Die waarnemende nasionale voorsitter, Pakes Dikgetsi, voer aan verantwoordbaarheid strek tot by politieke leierskap en sê openbare vertroue in die teen-korrupsieliggaam is ondermyn:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.