Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 26 Januarie 2020
Fanie du Toit vind meer uit van die regte van kinders met gestremdhede, met 'n fokus op geweld teenoor die kinders. En Jacqui January vertel van 'n organisasie wat help met die inklusiwiteit van persone met gestremdhede in geloofsgemeenskappe en kerke.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.