skinny.

Latest / Nuus

Uit SA: Entstof-produsente mag bek-en-klouseer-spuit op groot skaal vervaardig

Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die aankondiging deur landbouminister Willie Aucamp, dat kwalifiserende plaaslike en internasionale entiteite entstof teen bek-en-klouseer op groot skaal mag vervaardig deur voorwaardelike lisensie-ooreenkomste met die Landbounavorsingsraad. Die raad se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê die entstof is uiters geskik vir Suid-Afrikaanse virusstamme en kan immuniteit vir tot 'n jaar bied. Hy sê betrokkenheid van die privaat sektor kan die beskikbaarheid verbeter en kan koste verlaag:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.