Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 22 Maart 2020
Jacqui January fokus op Wêreld Down-sindroomdag, en vertel die storie van Cindy Engelbrecht, 'n atleet wat Suid-Afrika verteenwoordig het in velditems. Sy leef voluit met Down-sindroom, en is 'n leier in eie reg. Fanie du Toit gesels met Roehan van Niekerk wat doof gebore is. Danksy 'n gehoorapparaat, staan hy sy plek vol in sy gemeenskap. Hy gee kommunikasiewenke vir wanneer jy met 'n persoon met 'n gehoorgestremdheid praat.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.