skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 10 Desember 2023

Ons het sterk gefokus op die regte van mense met gestremdhede in November maand. En op die 3de Desember het ons Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede gevier. Die ope vraag is: wag rolspelers nou tot volgende jaar om dan weer die regte van mense met gestremdhede aan te spreek – wat gebeur intussen mbt redelike akkommodasie van mense met gestremdhede daagliks? Die Vereniging vir Persone met Gestremdhede in die Wes-kaap lig ons is en gee praktiese idees om voort te bou tov die regte en hulp aan mense met gestremdhede. Kersfees is om die draai! En geskenke word o.a. met kersfees…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.