
Krieket Namibië: Windhoek-krieketreekse baie suksesvol
Krieket Namibië sê die onlangse krieket-reekse wat hier in Windhoek gespeel is, was baie suksesvol. Die FNB Eagles het as gasheer opgetree vir Suid-Afrika en Zimbabwe tydens die FNB T20-drielandereeks en 'n daaropvolgende bilaterale eendag-reeks in Windhoek. Die Proteas het in Namibië skoonskip gemaak toe hulle het die FNB T20-drielandereeks-trofee verower ná 'n strawwe eindstryd teen Zimbabwe. Hulle het daarna die Eagles geklop deur die reeks met 3-0 te wen. Hoewel die Namibiese Eagles in die wedstryde van 50 boulbeurte nie die paal kon haal nie, sê Rudie van Vuuren, president van Krieket…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.