skinny.

Latest / Nuus

KPMG-ekonoom sê daling in kerninflasie is positiewe teken

Die hoofekonoom van KPMG, Frank Blackmore, sê die daling in kerninflasie tot 4,1-persent in Augustus is 'n positiewe teken, nadat kerninflasie die afgelope maande toegeneem het. Blackmore sê egter die hoër olie- en brandstofpryse veroorsaak opwaartse druk op vervoerkoste, wat bydra tot algehele inflasie. Hy sê behuising en nutsdienste is steeds die grootste bydraers tot inflasie, terwyl vervoerkoste ook styg weens hoër oliepryse:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.