skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

DAG 18 - Leer jou gesin van julle roeping (Lynette Beer)

In die Ou Testament het die geroepenes, die spesiale mense van God, spesiale klere gedra. Gelowiges is vandag geroep om anders te wees en te wys dat hulle leef volgens ’n roeping. Hoe jy optree is dan soos die klere wat wys dat jy gehoorsaam is. Gee dit aan na jou kinders.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.