skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

1. Maak julle huis julle hawe van rus (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)

’n Huis is meer as bloot net ’n dak oor jou kop, ’n warm bed en ’n lekker bord kos. Dit is daardie plek waar ons veilig voel en weet dat ons geliefd is. Wat kan ’n ma doen om vir haar gesin so ’n kalm en liefdevolle toevlugsoord te skep?

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.