
7. Aanvaar jouself deur die krag van vergifnis (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Dis menslik om jou foute en mislukkings voortdurend te onthou. Die verlede kan keer dat ’n mens in die hede fokus op jou sterkpunte en jou oopstel vir vernuwing deur die Gees. Om die vrede met wat agter jou is te maak, moet jy leer vergewe. Vir gesonde selfvertroue moet jy dit doen.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.