Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 10 November 2024
Ons vind meer uit van toeganklike openbare vervoer in George. Hulle poog om busse toeganklik te maak vir mense met verskillende vorme van gestremdhede. Die Nasionale Instituut vir Dowes wil die vaardigheid van gebaretaal aan die publiek bekendstel. Dis ‘n kreatiewe ontdekkingsreis tot toeganklikheid!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.