
Sokker: Mosimane sê Bafana Bafana kan by die Springbokke leer
Die Bafana Bafana-afrigter Pitso Mosimane sê die span kan by die Springbokke leer, wat sterk mededingend bly ongeag wie hulle teenstanders is. Mosimane sê die druk om plekke in die span kan die beste in spelers na vore bring en selfvoldaanheid voorkom. Bafana is besig met voorbereiding vir die 2027-Afrikabekertoernooi-kwalifiseringswedstryde teen Guinee en Eritrea. Mosimane beklemtoon die belangrikheid daarvan om 'n duidelike roete vir junior nasionale spanne na Bafana Bafana te ontwikkel:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.