skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Jacqui January het gaan meer gaan uitvind oor aaneenlopende ontwikkelingswerk ná verlies. Die werk word in spanverband en op individuele vlak gedoen om kopstuiwe te maak, en om uit te styg bo uitdagings as gevolg van verlies of gestremdheid. En Fanie du Toit kyk na werksentrums vir mense met gestremdhede, en die waardevolle rol wat dit vervul in terme van die menswaardigheid van gestremde volwassenes.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.