skinny.

Latest / Nuus

Taxibaas lig spesialis-moordenaars in bedryf uit

Die taxibaas Joe "Ferrari" Sibanyoni sê die Shongwe-kommissie het bevind slagoffers van taxiverwante geweld in Gauteng is met hoëkalibergewere en ander vuurwapens doodgeskiet. Sibanyoni het voor die Madlanga-kommissie getuig die wapens is soortgelyk aan dié wat staatsinstellings soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die polisie gebruik. Hy sê die kommissie het Ezinkabi ook geïdentifiseer as gehuurde spesialiste wat betrokke is by geteikende moorde:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.