
STAP 10 - Dink aan God as ’n Persoon naby jou
Wanneer ons dink aan ’n verhouding met God is dit as iets bonatuurliks. Ons vergeet dat Hy ook ’n persoon is met gevoelens, intensies, emosies, planne, idees en begeertes. Die geestelike kom nie eerste nie maar die natuurlike, en daarna die geestelike. Luister na die oudio van Rhona Kieswetter, geestelike leier by Die Bron Gemeente.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.