skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Fanie du Toit gesels met Maritza Nel oor beroertes. Sy vertel wat jy as 'n bystander kan doen wanneer jy vermoed dat iemand 'n beroerte gehad het. Christelle van Tonder gesels met Dorothy Ann Howitson van Kimberley wat as kind polio gekry en toe die gebruik van haar arms en bene verloor het. Dit keer haar nie om die gemeenskap van Kimberley te ondersteun nie. Haar projek verskaf warm klere aan minderbevoorregte mense.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.